Ons is 'n dinamiese jong Suid-Afrikaanse maatskappy wat deur toegewyde, nougesette en deurlopende navorsing 'n wye reeks mieliebasters en 'n uitstekende verskeidenheid sojaboon sade ontwikkel het. Ons sukses is gebaseer op ons bemarking van kwaliteit produkte en dat ons superieure diens aan ons kliënte verskaf. |