Meer Oor Ons

WêRELDWYE NAVORSING – VIR MORE se RESULTATE

Meer as een honderd navorsings sentrums en nagenoeg 1500 navorsers wêreldwyd vorm die basis van Limagrain se navorsing met fokus op planteteelt programme wat al die hoofgewasse waarmee die groep werk, insluit.

Verhoging van agronomiese opbrengste vorm die kern van die navorsinguitdagings. Die skepping of teling van nuwe variëteite moet waarde toevoeg ten opsigte van ekonomie en produktiwiteit.

Terwyl gebruikmaking van die mees tegnologies gevorderde toerusting en bio-tegnologiese genetiese prosesse Limagrain op die voorpunt plaas, is omgewingsbewustheid vir Limagrain ‘n top prioriteit en plantverbetering mag op geen manier nadelig wees vir die omgewing nie.

Toekomstige vooruitgang in genetika sal ons in staat stel om tred te hou met die uitdagings in landbouproduksie en om sodoende te voldoen aan die behoeftes van nege biljoen inwoners in 2050.

Limagrain navorsing fokus tans op agt hoof akkerbougewasse waarvan mielies, koring, sonneblom en sojabone van toepassing is vir die Suid Afrikaanse mark.

Link Seed is trots om deel te wees van hierdie dinamiese proses.

Ons Missie – jou tevredenheid.

Pieter Herbst
Besturende Direkteur


Link Seed Research

Ontmoet Ons Bestuurspan

Nico Herbst
Pieter Herbst
Besturende Direkteur

Pieter Herbst
Nico Herbst
Produksie Bestuurder

Des Cuff
Clinton Mustard
Finansiële Bestuurder

Des Cuff
Chrisna Heuer
Bemarkingsdienstebestuurder


Lambert Blom
Lambert Blom
Area Verkoopsbestuurder - Ooste

Wessel Pretorius
Albert Kriek
Area Verkoopsbestuurder – Sentraal Vrystaat en KwaZulu-Natal

Clinton Mustard
Louis Pearson
Area Verkoopsbestuurder – Vrystaat en Noordwes