Sojabone


Algemene Eienskappe

*Relatiewe aantal dae tot 50% blom

*Relatiewe aantal dae tot Oesrypstadium

*Planthoogte (cm)

Peulhoogte

Staanvermoë

**Oopspring

***Groeiwyse

LS 6453 R

50-75

140-150

95-105

1

1

1

S-Bep

LS 6240 R

45-65

100-110

45-55

3

1

2

S-Bep

LS 6444 R

25-35

100-110

45-55

5

1

2

S-Bep

LS 6146 R

34-45

110-120

80-90

2

1

1

Onb

LS 6248 R

50-60

115-125

75-85

1

1

1

S-Bep

LS 6261 R

50-80

140-150

85-95

1

1

1

S-Bep

LS 6150 R

58-65

133-140

95-105

2

1

1

Onp

LS 6161 R

60-68

140-150

95-105

1

1

1

S-Bep

LS 6164 R

60-70

140-150

75-82

1

1

1

S-Bep

LS 6466 R

60-70

140-155

105-115

1

2

1

Bep

Peulhoogte: 1 = hoog | 5 = laag

Staanvermoë: 1 = uitstekend | 5 = swak

* Varieer volgens planttyd en temperature gedurende die groeiseisoen.
** Word beinvloed deur nat weersomstandighede en oestempo.
*** Onbepaald / Semi-Bepaald / Bepaald


LS 6453 R

New Yellow cultivar Roundup Ready Logo

Medium Groeiklas

Uitstaande Eienskappe

  • Baie goed aangepas in al die produksie areas
  • Baie goeie staanvermoë en peulhoogte
  • Aangepas vir droëland en besproeiing

LS 6240 R

New Yellow cultivar Roundup Ready Logo

Vinnige Groeiklas

Uitstaande Eienskappe

  • Uitstekende staanvermoë
  • Aangepas by wye en nou rye
  • Goeie peulhoogte vir ‘n vinnige groeiklas
  • Uitstekende opbrengs potensiaal

LS 6444 R

Roundup Ready Logo

Kort Groeiseisoen

Uitstaande Eienskappe

  • Wyd aanpasbaar
  • Uitstekende staanvermoë en uiters geskik vir nou rye
  • Goed aangepas vir droëlande en bespoeiing

LS 6146 R

Roundup Ready Logo

Groep 4.4 groeiseisoenklas

Uitstaande Eienskappe

  • Wye aanpasbaarheid en goeie opbrengs vermoë
  • Goed aangepas in veral die koel en gematigde dele
  • Goeie staanvermoë en peulhoogte

LS 6248 R

Roundup Ready Logo

Groep 4.8 Groeiseisoenklas

Uitstaande Eienskappe

  • Medium - vinnige kultivar met wye aanpasbaarheid
  • Goed aangepas in koel tot gematigde gebiede
  • Goeie staanvermoë en peulhoogte

LS 6261 R

Roundup Ready Logo

Medium groeiklas

Uitstaande Eienskappe

  • Wye aanpasbaarheid
  • Uitstekende opbrengs
  • Korter, regop groeiwyse

LS 6150 R

Roundup Ready Logo

Medium groeiklas

Uitstaande Eienskappe

  • Presteer uitstekend in die gematigde en warm produksiegebiede
  • Goed aangepas vir vroeë en laat aanplantings

LS 6161 R

Roundup Ready Logo

Medium graeiklas

Uitstaande Eienskappe

  • 'n Smalblaar kultivar, goed aangepas vir droëland en besproeiing
  • Uitstekende staanvermoë

LS 6164 R

Roundup Ready Logo

Medium groeiklas

Uitstaande Eienskappe

  • Uitstekende agronomiese eienskappe
  • Baie goeie peulhoogte
  • Verkies gematigde tot warm gebiede

LS 6466 R

Roundup Ready Logo

Groep 6 Groeiseisoenklas

Uitstaande Eienskappe

  • Baie goeie peulhoogte
  • Goed aangepas in gematigde en warm produksie bebiede

YieldGard Logo Roundup Ready Logo is ‘n geregistreerde handelsmerk en gelisensieer deur Monsanto Tegnologie LLC.