Witmielies


Algemene Eienskappe

Aanpasbaarheid

Staanvermoë

Meerkoppigheid

Droogwording

Weerstand teen Bruinroes

Weerstand teen Witroes

Weerstand teen Kop - en Pluimbrand

Weerstand teen kopvrot

Weerstand teen Grysblaarvlek

*Relatiewe aantal dae tot 50% blom

*Relatiewe aantal dae tot fisiologiese rypwording

LS 8529

1

2

1

2

2

2

2

2

3

63-80

138-140

LS 8537

1

2

2

3

1

1

1

1

3

65-80

140-160

LS 8519

1

2

1

2

2

1

2

2

2

65-80

140-160

LS 8533 R

1

1

1

1

2

2

2

2

3

55-73

125-140

LS 8535 B

2

1

1

2

2

2

2

2

3

63-80

138-140

LS 8539 B

1

2

1

1

1

2

2

2

3

63-80

13-150

LS 8541 BR

2

1

1

2

2

2

2

2

3

63-80

138-140

1: Uitstekend / vinnig

5: Swak / Stadig

*NB: Word beinvloed deur plantdatum en die daaglikse H.e. gedurende die Groeiseisoen


LS 8537

Die medium lang groeiseisoen Wit baster

Uitstaande Eienskappe

  • Uitstekend vir kuilvoer en graan
  • Baie goeie agronomiese eienskappe
  • Wyd aanpasbaar

LS 8533 R

Roundup Ready Logo

Medium groeiseisoen Wit Baster

Uitstaande Eienskappe

  • Vinnige afdroging
  • Uitstekende Staanvermoë
  • Goeie graankwaliteit
  • Meerkoppig

LS 8519

Medium groeiseisoen Wit Baster

Uitstaande Eienskappe

  • Sterk meerkoppig met min spruite
  • Uitstekende graanopbrengste
  • Aanbeveel in pakket met LS 8529
  • Goeie graankwaliteit

LS 8535 B

YieldGard Logo

Medium groeiseisoen Wit Baster

Uitstaande Eienskappe

  • Sterk meerkoppig
  • Baie aanpasbaar en stabiel
  • Die Bt weergawe van LS 8529

LS 8529

Medium groeiseisoen Wit Baster

Uitstaande Eienskappe

  • Stabiel in oostelike sowel as westelike produksie gebiede
  • Agronomies gebalanseerd
  • Goeie algemene siekte weestand
  • Medium afdroging

LS 8539 B

YieldGard Logo

Medium groeiseisoen Wit Baster

Uitstaande Eienskappe

  • Hoë opbrengs potensiaal
  • Goeie aanpasbaarheid
  • Meerkoppig

LS 8541 BR

Medium Groeier Stag Baster

Uitstaande Eienskappe

  • Sterk Meerkoppig
  • Wyd aanpasbaar
  • Uitstekende afdroging
  • Bied uitstekende Stabiliteit

YieldGard Logo Roundup Ready Logo is geregistreerde handelsmerke en gelisensieer deur Monsanto Tegnologie LLC.